061 421 0155

Oor Ons

Ons is jou " gaan na ' mense vir elektriese installasies , herstelwerk en onderhoud. Elektriese sertifikate van nakoming word gegee waar dit toepas. "Geyser timers" is ons spesialiteit ! 

 

Wat ons aanbied

  • "Geyser Timers"

  • "Pool Timers"

  • Elektriese herstelwerk

  • DB bord stroombreker herstelwerk

  • Herbredrading van elektriese kabels

  • Die installering van ligte

  • Installasie van die dag/nag skakelaars

  • Sekuriteit ligte

  • Muurprop installasie en herstelwerk 

 

Pryse

  • Spesiale prys: R850 vir installasie van "Geyser Timer"

 

Bel ons vir n gratis quotasie vir jou elektriese behoeftes

Kontak ons direk 

Selfoon: 061 421 0155

E-pos: goelectrical@hatfield.co.za

Elektrisien Pretoria